Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roosmaryn
roosmaryn [boodskap #138005] Di, 21 September 2021 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Roosmaryn
Roosmaryn
roosmaryn
Afbreking: roos•ma•ryn


Selfstandige naamwoord: roosmaryn
Meervoud:

Betekenis:
• Immergroen struik met geurige blare, Rosmarinus officinalis.
• Gedroogde blare van die plant wat as krui gebruik word.

Gebruik:
• Hy plant roosmaryn in die tuin.
• Sy gooi bietjie roosmaryn in die kos.

Afgelei:
• roosmarynblaartjie
• roosmaryntakkie
• wilderoosmaryn

Vertaling:
Engels: rosemary
Nederlands: rozemarijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parstyd
Volgende onderwerp: stoppelland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:25:38 MGT 2024