Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kywie
kywie [boodskap #138001] Di, 21 September 2021 14:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kywie
Afbreking: ky•wie


Selfstandige naamwoord: kywie
Meervoud:

Betekenis:
• (informeel) Om wag te hou en te waarsku as iemand aankom.

Gebruik:
• Hou jy kywie terwyl ek kyk waar ma die koekies wegsteek.

Vertaling:
Engels: cavē
Nederlands: wachtdienst

Nota:
• Van Latyn, cave, "pasop" (soos in Cave canem, "pasop vir die hond").
• 'n Mens kan seker daaraan dink as 'n sametrekking van "kyk wie".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwarts
Volgende onderwerp: lendelam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 11:44:25 MGT 2024