Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bouwerk
bouwerk [boodskap #137425] Vr, 30 Julie 2021 19:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bouwerk
Afbreking: bou•werk
Samestelling: bou + werk


Selfstandige naamwoord: bouwerk
Meervoud: bouwerke
Verkleinwoord: bouwerkie
Meervoud van verkleining: bouwerkies

Betekenis:
• Die handeling van bou.
• Die resultaat van bou; 'n konstruksie wat gebou is.

Gebruik:
Bouwerk aan die Kasteel het in 1665 begin. Die bouwerk vorder fluks.
• Die Voortrekkermonument is 'n indrukwekkende bouwerk en een van Suid-Afrika se mees besoekte besienswaardighede.

Sinoniem:
• bousel
• gebou
• konstruksie
• opbouing
• struktuur

Vertaling:
Engels: building work; building
Nederlands: bouwwerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoenderhaan
Volgende onderwerp: strydros
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:14:31 MGT 2024