Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nersderm
nersderm [boodskap #137420] Vr, 30 Julie 2021 14:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Nommer 6 is die dikderm, 7 is die nersderm en 8 is die anus.
Nommer 6 is die dikderm, 7 is die nersderm en 8 is die anus.
nersderm
Afbreking: ners•derm
Samestelling: ners + derm


Selfstandige naamwoord: nersderm
Meervoud: nersderms
Verkleinwoord: nersdermpie
Meervoud van verkleining: nersdermpies

Betekenis:
• Die laaste deel van die spysverteringskanaal, tussen die dikderm en die anus.

Gebruik:
• Afvalstowwe versamel in die nersderm voordat dit uitgeskei word.

Sinoniem:
• endelderm
• rektum

Afgelei:
• nersdermklier

Vertaling:
Engels: rectum
Nederlands: endeldarm, aarsdarm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbou
Volgende onderwerp: poegaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 18:21:19 MGT 2024