Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » papirus
papirus [boodskap #137416] Vr, 30 Julie 2021 12:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die papirusplant.
Die papirusplant.
Papirus
Papirus
papirus
Afbreking: pa•pi•rus


Selfstandige naamwoord: papirus
Meervoud: papirusse, papiri

Betekenis:
• Die papierplant/papierriet, 'n soort gras wat in water groei, Cyperus papyrus.
• 'n Soort papier wat van die stingels van die papierplant gemaak is.

Gebruik:
• Die Egiptenare het papier van papirus gemaak.
• Weens die droë woestynklimaat het talle papirusse behoue gebly.

Afgelei:
• papirusrol
• papirusvel

Vertaling:
Engels: paper reed; papyrus
Nederlands: papyrusriet; papyrus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: domineer
Volgende onderwerp: moeisaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 21:34:10 MGT 2024