Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verneem
verneem [boodskap #137413] Vr, 30 Julie 2021 08:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18794
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verneem
Afbreking: ver•neem


Werkwoord: verneem
Verlede tyd: het verneem

Betekenis:
• Om inligting te ontvang; iets te wete kom.
• Om navraag te doen; uit te vra.

Gebruik:
• Ek het vertroulik verneem dat hy uit die skool geskors is.
• Sy het gebel om na my gesondheid te verneem.

Sinoniem:
• hoor
• navra
• ondervra
• verstaan
• vra

Afgelei:
• verneming
• verneembaar

Vertaling:
Engels: to learn of, find out, hear; inquire
Nederlands: vernemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: getuig
Volgende onderwerp: goudverlak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 23:35:48 MGT 2024