Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haikoe
haikoe [boodskap #137401] Do, 29 Julie 2021 11:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
haikoe
Afbreking: hai•koe


Selfstandige naamwoord: haikoe
Meervoud: haikoes

Betekenis:
• 'n Gedig in 3 lyne met 17 lettergrepe, oorspronklik van Japan.

Gebruik:
• 'n Haikoe het 5 klankgrepe in die eerste reël, sewe in die tweede reël en weer vyf in die laaste reël.

Afgelei:
• haikoedigter
• haikoeskrywer

Vertaling:
Engels: haiku
Nederlands: haiku

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanvaarbaar
Volgende onderwerp: bemaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 08:44:51 MGT 2024