Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegrol
wegrol [boodskap #137383] Wo, 28 Julie 2021 09:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18842
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegrol
Afbreking: weg•rol
Samestelling: weg + rol


Werkwoord: rol weg, wegrol
Verlede tyd: het weggerol

Betekenis:
• Om met 'n draaiende beweging weg te beweeg.

Gebruik:
• Kan jy asseblief die groot klip wegrol?

Verwant:
• afrol
• omrol

Vertaling:
Engels: to roll off, roll away
Nederlands: wegrollen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitgeteer
Volgende onderwerp: perforasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 11:18:18 MGT 2024