Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sakelui
sakelui [boodskap #137377] Di, 27 Julie 2021 18:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sakelui
Afbreking: sa•ke•lui
Samestelling: sake + -lui


Selfstandige naamwoord: sakepersoon, sakeman, sakevrou
Meervoud: sakelui

Betekenis:
• Persone wat in die sakesektor werk. Manne en vroue in die handelswêreld.

Gebruik:
• In 'n vryemarkekonomie is sakelui vry om te produseer wat hulle wil en om in diens te neem wie hulle verkies.

Sinoniem:
• besigheidsmense
• besigheidspersone

Vertaling:
Engels: business people
Nederlands: zakenlui

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tokkelok
Volgende onderwerp: swets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 23:37:22 MGT 2024