Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afskuwelik
afskuwelik [boodskap #137373] Di, 27 Julie 2021 11:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afskuwelik
Afbreking: af•sku•we•lik


Byvoeglike naamwoord: afskuwelik
Vergrotende trap: afskuweliker
Oortreffende trap: afskuwelikste
Attributief: afskuwelike
Partitief: afskuweliks

Betekenis:
• Wat 'n hewige afsku en afkeer by 'n mens wek.
• Baie lelik of erg.

Gebruik:
• Die moord was bloedig en afskuwelik en het selfs die polisie geskok.
• Sy het 'n afskuwelike rok aan.

Sinoniem:
• aaklig
• aanstootlik
• afstootlik
• afgryslik
• angswekkend
• goor
• grusaam
• gruwelik
• lelik
• makaber
• naar
• onsmaaklik
• skrikwekkend
• vreeslik
• verskriklik
• walglik
• weersinwekkend

Antoniem:
• mooi

afgelei:
• afskuwelikheid

Vertaling:
Engels: gruesome, abominable, awful, dreadful, hideous
Nederlands: afschuwelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rivierwater
Volgende onderwerp: opgetoë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:59:35 MGT 2024