Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skelet
skelet [boodskap #137368] Ma, 26 Julie 2021 20:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die skelet van 'n perd en 'n mens.
Die skelet van 'n perd en 'n mens.
skelet
Afbreking: ske•let


Selfstandige naamwoord: skelet
Meervoud: skelette
Verkleinwoord: skeletjie
Meervoud van verkleining: skeletjies

Betekenis:
• Die harde struktuur van 'n organisme wat ondersteuning bied en die organe beskerm.

Gebruik:
• Die spiere is aan die skelet vasgeheg en maak die beweging van die ledemate moontlik.

Sinoniem:
• geraamte
• gebeente

Hiponiem:
• eksoskelet
• endoskelet

Afgelei:
• skeletbou
• skeletdele
• skeletgebou
• skeletkunde
• skeletoorblyfsels
• skeletteer

Vertaling:
Engels: skeleton
Nederlands: skelet

Nota:
• Van Grieks, σκελετός skeletos, "verdroë liggaam".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurletseld
Volgende onderwerp: toevlug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 03:50:21 MGT 2024