Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevooroordeeld
bevooroordeeld [boodskap #137366] Ma, 26 Julie 2021 15:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bevooroordeeld
Afbreking: be•voor•oor•deeld
Samestelling: be- + vooroordeel + -d


Byvoeglike naamwoord: bevooroordeel, bevooroordeeld
Vergrotende trap: bevooroordeelder
Oortreffende trap: bevooroordeeldste
Attributief: bevooroordeelde

Betekenis:
• Wat partydig is; 'n vooropgestelde mening huldig sonder om die feite in ag te neem.

Gebruik:
• Die skeidsregter was bevooroordeeld en het nie een van die opponente se foute raakgesien nie.

Wisselvorm:
• bevooroordeel

Sinoniem:
• diskriminerend
• eensydig
• kleingeestig
• onbillik
• ongegrond
• onredelik
• partydig
• subjektief

Antoniem:
• onbevooroordeeld

Afgelei:
• bevooroordeeldheid
• bevooroordeeldes

Vertaling:
Engels: prejudiced, biassed, preconceived
Nederlands: bevooroordeeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitbundig
Volgende onderwerp: deurletseld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 07:37:35 MGT 2024