Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorlewing
oorlewing [boodskap #137360] Ma, 26 Julie 2021 10:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorlewing
Afbreking: oor•le•wing


Selfstandige naamwoord: oorlewing
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand om aan te hou lewe; om voortbestaan te verseker.

Gebruik:
• In 'n noodsituasie is water die belangrikste element vir oorlewing. 'n Mens kan 40 dae sonder kos klaarkom, maar net 4 dae sonder water.

Sinoniem:
• behoud
• trotsering
• voortbestaan

Afgelei:
• oorlewingsdoelwitte
• oorlewingsekuriteit
• oorlewingsituasie
• oorlewingsprobleme
• oorlewingstrategie
• oorlewingstryd
• oorlewingsvermoë
• oorlewingsyfer

Vertaling:
Engels: survival, endurance
Nederlands: overleving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: groterig
Volgende onderwerp: vergemaklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 23:32:45 MGT 2024