Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » morsaf
morsaf [boodskap #137348] So, 25 Julie 2021 10:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
morsaf
Afbreking: mors•af


Byvoeglike naamwoord: morsaf
Attributief: morsaf

Betekenis:
• Intensiewe vorm van af. Heeltemal af.

Gebruik:
• Die tak het morsaf gebreek en op die grond geval.

Sinoniem:
• middeldeur
• regdeur

Vertaling:
Engels: clean off, right through
Nederlands: helemaal door

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mooipraat
Volgende onderwerp: mouloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:18:26 MGT 2024