Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kapokkie
kapokkie [boodskap #137345] So, 25 Julie 2021 07:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kapokkie
Afbreking: ka•pok•kie


Selfstandige naamwoord: kapokkie
Meervoud: kapokkies

Betekenis:
• 'n Klein (en dikwels kwaai) soort hoender wat van 'n groter ras geteel is.
• (plantkunde) Een van 'n aantal fynbosplante, soos die Erica bruniades.

Gebruik:
Kapokkies is kindervriendelik en rig nie soveel skade aan tuine aan as hulle vry rondloop nie.
• Die kapokkie is inheems aan die Wes-Kaap.

Sinoniem:
• bantam
• dwerghoender
• kapokhoender

Afgelei:
• kapokkieboer
• kapokhaantjie
• kapokhennetjie

Vertaling:
Engels: bantam
Nederlands: krielkip

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: simpatiseer
Volgende onderwerp: kapokhaantjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 08:33:53 MGT 2024