Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sigwaarde
sigwaarde [boodskap #137326] Vr, 23 Julie 2021 17:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sigwaarde
Afbreking: sig•waarde
Samestelling: sig + waarde


Selfstandige naamwoord: sigwaarde
Meervoud:

Betekenis:
• Die waarde aangedui op 'n munt, banknoot, posseël, aandeel of ander waardepapier.
• Die uiterlike voorkoms of letterlike interpretasie van iets.

Gebruik:
• Die sigwaarde van 'n munt is gewoonlik hoër as die waarde van die metale wat dit bevat.
• Die inhoud van 'n testament moet op sigwaarde aanvaar word deur die bepalings streng letterlik te interpreteer.

Sinoniem:
• betaalwaarde
• nominale waarde
• pariwaarde
• toonwaarde

Vertaling:
Engels: face value, stated value, par value
Nederlands: nominale waarde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: register
Volgende onderwerp: skryfgoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:06:16 MGT 2024