Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sleepnet
sleepnet [boodskap #137324] Vr, 23 Julie 2021 14:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18628
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sleepnet.
'n Sleepnet.
Nog 'n sleepnet.
Nog 'n sleepnet.
sleepnet
Afbreking: sleep•net
Samestelling: sleep + net


Selfstandige naamwoord: sleepnet
Meervoud: sleepnette
Verkleinwoord: sleepnetjie
Meervoud van verkleining: sleepnetjies

Betekenis:
• 'n Net wat gesleep word, gewoonlik agter 'n boot om vis te vang.

Gebruik:
• Die vissermanne katrol die treiler se sleepnet in.

Sinoniem:
• treknet

Vertaling:
Engels: trawl, dragnet
Nederlands: sleepnet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vogtig
Volgende onderwerp: register
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 19:17:40 MGT 2024