Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vooringenome
vooringenome [boodskap #137315] Vr, 23 Julie 2021 09:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vooringenome
Afbreking: voor•in•ge•no•me
Samestelling: voor + ingenome


Byvoeglike naamwoord: vooringenome
Attributief: vooringenome

Betekenis:
• Wat sonder al die feite 'n mening oor iets of iemand het.

Gebruik:
• Wees oordeelkundig en waak teen vooringenome standpunte.

Sinoniem:
• bevooroordeeld
• eensydig
• partydig

Afgelei:
• vooringenomenheid

Vertaling:
Engels: biased, partial, coloured, tendentious, prejudiced
Nederlands: vooringenomen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: partydig
Volgende onderwerp: geestig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:00:33 MGT 2024