Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » partydig
partydig [boodskap #137314] Vr, 23 Julie 2021 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
partydig
Afbreking: par•ty•dig


Byvoeglike naamwoord: partydig
Vergrotende trap: partydiger
Oortreffende trap: partydigste
Attributief: partydige

Betekenis:
• Wat 'n eensydige beskouing het of kant kies; nie neutraal is nie.

Gebruik:
• Jy mag vir die geringe nie partydig wees nie en die aansienlike nie voortrek nie. [Levitikus 19:15]

Sinoniem:
• bevooroordeeld
• diskriminerend
• eensydig
• vooringenome

Antoniem:
• onpartydig

Afgelei:
• partydigheid
• tweepartydigheid

Vertaling:
Engels: one-sided, biased, partial, prejudiced
Nederlands: partijdig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snak
Volgende onderwerp: vooringenome
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 23:12:58 MGT 2024