Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dominerend
dominerend [boodskap #137310] Do, 22 Julie 2021 11:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dominerend
Afbreking: do•mi•ne•rend


Byvoeglike naamwoord: dominerend
Vergrotende trap: dominerender
Oortreffende trap: dominerendste
Attributief: dominerende
Partitief: dominerends
Intensief:

Betekenis:
• Wat domineer en oorheers.

Gebruik:
• 'n Boelie is dikwels geweldadig en dominerend.

Sinoniem:
• baasagtig
• baasspelerig
• beherend
• geldend
• heerssugtig
• oordonderend
• oorheersend
• oorweldigend
• seëvierend
• transendent

Vertaling:
Engels: dominating
Nederlands: dominerend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van domineer.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanpasbaar
Volgende onderwerp: emansipeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:57:47 MGT 2024