Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fleim
fleim [boodskap #137304] Do, 22 Julie 2021 08:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fleim
Afbreking: fleim


Selfstandige naamwoord: fleim
Meervoud:

Betekenis:
• Die slym van die speekselkliere wat in die mond, neus en keel versamel as 'n mens siek is.

Gebruik:
• Blaas jou neus en moenie jou fleim aan jou hemp se mou afsmeer of so donderend inkatrol nie.

Wisselvorm:
• fluim

Sinoniem:
• slym
• slymafskeiding
• snot
• speeksel
• spoeg

Vertaling:
Engels: phlegm, mucus; slime
Nederlands: fluim

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kontemporêr
Volgende onderwerp: handpalm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 10:35:24 MGT 2024