Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heerskappy
heerskappy [boodskap #137302] Wo, 21 Julie 2021 18:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heerskappy
Afbreking: heer•skap•py


Selfstandige naamwoord: heerskappy
Meervoud: heerskappye
Verkleinwoord: heerskappytjie
Meervoud van verkleining: heerskappytjies

Betekenis:
• Die mag en gesag van 'n regering, monargie of ander moondheid.

Gebruik:
• Toe die Duitse inval in die Sowjetunie misluk, was die lot van die Duitse heerskappy in Wes-Europa ook verseël.

Sinoniem:
• bewind
• dominium
• ryk

Afgelei:
• alleenheerskappy
• opperheerskappy
• volksheerskappy
• wêreldheerskappy

Vertaling:
Engels: dominion, reign, rule, sovereignty
Nederlands: heerschappij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naaimasjien
Volgende onderwerp: kontemporêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 03:21:33 MGT 2024