Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seleksie
seleksie [boodskap #137299] Wo, 21 Julie 2021 14:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seleksie
Afbreking: se•lek•sie


Selfstandige naamwoord: seleksie
Meervoud: seleksies

Betekenis:
• 'n Keuse wat gemaak word, of dit wat uitgekies is.

Gebruik:
• Evolusie berus op die teorie van natuurlike seleksie.

Sinoniem:
• keuring
• keuse
• opsie
• sifting

Afgelei:
• seleksiekoëffisiënt
• seleksiekriteria
• seleksiemetode
• seleksieproses
• seleksieverhouding

Verwant:
• selekteer
• selektief

Vertaling:
Engels: selection
Nederlands: selectie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fasiel
Volgende onderwerp: gevoelloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 12:01:03 MGT 2024