Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fasiel
fasiel [boodskap #137298] Wo, 21 Julie 2021 13:18
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fasiel
Afbreking: fa•siel


Byvoeglike naamwoord: fasiel
Vergrotende trap: fasieler
Oortreffende trap: fasielste
Attributief: fasiele

Betekenis:
• (argaïes) Wat gedwee, meegaande en inskiklik is.
• Gemaklik en moeiteloos; eenvoudig.

Gebruik:
• Hoekom bly mense so fasiel en onderdanig aan korrupte regerings?
• Die digbundel se verse is opsetlik fasiel en maklik om te lees.

Vertaling:
Engels: facile
Frans: facile
Nederlands: faciel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pakdonkie
Volgende onderwerp: seleksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 19:37:36 MGT 2024