Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pakdonkie
pakdonkie [boodskap #137297] Wo, 21 Julie 2021 12:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pakdonkie.
'n Pakdonkie.
pakdonkie
Afbreking: pak•don•kie
Samestelling: pak + donkie


Selfstandige naamwoord: pakdonkie
Meervoud: pakdonkies

Betekenis:
• 'n Donkie wat as pakdier gebruik word (of figuurlik, 'n persoon wat swaer dra of ander se werk moet doen).

Gebruik:
• Die skoolkinders lyk soos pakdonkies met al die handboeke wat hulle ronddra.

Sinoniem:
• bagasiedonkie
• pakesel

Verwant:
• kruier

Vertaling:
Engels: pack donkey, packmule
Nederlands: pakezel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eiesinnigheid
Volgende onderwerp: fasiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 08:26:48 MGT 2024