Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekskursie
ekskursie [boodskap #137292] Wo, 21 Julie 2021 10:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ekskursie
Afbreking: eks•kur•sie


Selfstandige naamwoord: ekskursie
Meervoud: ekskursies
Verkleinwoord: ekskursietjie
Meervoud van verkleining: ekskursietjies

Betekenis:
• 'n Uitstappie iewers heen, meestal as 'n groep vir pret of opvoedkundige doeleindes.

Gebruik:
• Die klas het hulle ekskursie na die dieretuin vreeslik geniet.

Sinoniem:
• rit
• reis
• toer
• uitstappie

Afgelei:
• ekskursiekaartjie
• ekskursietarief
• ekskursietrein

Vertaling:
Engels: excursion, outing, sightseeing trip
Nederlands: excursie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enkelbeen
Volgende onderwerp: verwesenlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 08:50:17 MGT 2024