Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ween
ween [boodskap #137289] Ma, 19 Julie 2021 18:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ween
Afbreking: ween


Werkwoord: ween
Verlede tyd: het geween

Betekenis:
• Om trane te stort.

Gebruik:
• Wees bly met die wat bly is, en ween met die wat ween. [Romeine 12:15]

Sinoniem:
• grens
• huil
• tjank

Vertaling:
Engels: to cry, weep, shed tears
Nederlands: wenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedpan
Volgende onderwerp: enkelbeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 23:54:59 MGT 2024