Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedpan
bedpan [boodskap #137288] Ma, 19 Julie 2021 17:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bedpan.
'n Bedpan.
bedpan
Afbreking: bed•pan
Samestelling: bed + pan


Selfstandige naamwoord: bedpan
Meervoud: bedpanne
Verkleinwoord: bedpannetjie
Meervoud van verkleining: bedpannetjies

Betekenis:
• 'n Houer vir die liggaamlike afskeidings van 'n bedlêende pasiënt.

Gebruik:
• Die verpleegster maak elke oggend die pasiënt se bedpan leeg.

Vertaling:
Engels: bed pan, chamber pot
Nederlands: bedpan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skuimpie
Volgende onderwerp: ween
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 20:58:25 MGT 2024