Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » invalide
invalide [boodskap #137285] Ma, 19 Julie 2021 15:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
invalide
Afbreking: in•va•li•de


Selfstandige naamwoord: invalide
Meervoud: invalides

Betekenis:
• Persoon wat nie oor die gewone funksies van 'n gesonde liggaam beskik nie en versorg moet word.

Gebruik:
• Moenie my soos 'n invalide behandel nie!

Sinoniem:
• gebreklike
• kranklike
• sieke

Vertaling:
Engels: disabled person, handicapped person
Nederlands: invalide

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervelend
Volgende onderwerp: interaktief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:57:07 MGT 2024