Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suinigheid
suinigheid [boodskap #137283] Ma, 19 Julie 2021 14:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
suinigheid
Afbreking: sui•nig•heid
Samestelling: suinig + -heid


Selfstandige naamwoord: suinigheid
Meervoud: suinighede

Betekenis:
• Die toestand of eienskap van suinig wees.

Gebruik:
• Waar kom hierdie suinigheid van jou vandaan?

Sinoniem:
• inhaligheid
• spaarsaamheid
• selfsugtigheid

Afgelei:
• suinigheidshalwe
• suinigheidsmaatreël

Vertaling:
Engels: frugality
Nederlands: zuinigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konvensioneel
Volgende onderwerp: vervelend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 22:36:13 MGT 2024