Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inventaris
inventaris [boodskap #137279] So, 18 Julie 2021 21:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inventaris
Afbreking: in•ven•ta•ris


Selfstandige naamwoord: inventaris
Meervoud: inventarisse

Betekenis:
• 'n Lys of opgawe van die beskikbare items (soos die voorraad van 'n besigheid).

Gebruik:
• Die prokureur stel 'n inventaris van die oorledene se boedel saam.

Sinoniem:
• itemlys
• katalogus
• lys
• register
• opgawe
• opgawelys

Afgelei:
• inventariseer
• inventarisopruiming
• inventarisprys
• kantoorinventaris

Vertaling:
Engels: inventory
Nederlands: inventaris

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: houtkwas
Volgende onderwerp: grille
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 22:49:36 MGT 2024