Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mammoet
mammoet [boodskap #137272] So, 18 Julie 2021 10:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Voorstelling van 'n mammoet.
'n Voorstelling van 'n mammoet.
mammoet
Afbreking: mam•moet


Selfstandige naamwoord: mammoet
Meervoud: mammoete
Verkleinwoord: mammoetjie
Meervoud van verkleining: mammoetjies

Betekenis:
• 'n Soort voorhistoriese olifant van die genus Mammuthus.

Gebruik:
• Die mammoet het 'n slurp en slagtande soos vandag se olifante gehad, maar was heelwat groter en met wollerige hare.

Afgelei:
• mammoetboom

Vertaling:
Engels: mammoth
Nederlands: mammoet

Nota:
• Leenwoord van Russies.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moesie
Volgende onderwerp: mondvol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 15:38:15 MGT 2024