Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moesie
moesie [boodskap #137271] So, 18 Julie 2021 10:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18830
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vrou met n moesie op haar wang.
'n Vrou met n moesie op haar wang.
moesie
Afbreking: moe•sie


Selfstandige naamwoord: moesie
Meervoud: moesies
Verkleinwoord: moesietjie
Meervoud van verkleining: moesietjies

Betekenis:
• 'n Bruin of swart kolletjie of uitgroeisel op die vel.

Gebruik:
• 'n Moesie kan kwaadaardig word en moet liefs afgebrand of afgevries word.

Sinoniem:
• geboortevlek
• huidvlek
• moedervlek
• muistepel

Vertaling:
Engels: mole, beauty-spot
Nederlands: moedervlek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meegevoel
Volgende onderwerp: mammoet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 12:41:06 MGT 2024