Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nydigheid
nydigheid [boodskap #137257] Vr, 16 Julie 2021 09:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nydigheid
Afbreking: ny•dig•heid
Samestelling: nydig + -heid


Selfstandige naamwoord: nydigheid
Meervoud: nydighede

Betekenis:
• Die toestand of eienskap van nydig wees.

Gebruik:
• Hoekom die skielike nydigheid jeens my?

Sinoniem:
• afgunstigheid
• antagonisme
• jaloersheid
• misgunning

Vertaling:
Engels: nastiness
Nederlands: nijdigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gora
Volgende onderwerp: omlysting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 11:40:01 MGT 2024