Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gora
gora [boodskap #137256] Vr, 16 Julie 2021 07:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gora
Afbreking: go•ra


Selfstandige naamwoord: gora
Meervoud: gora's
Verkleinwoord: gora'tjie
Meervoud van verkleining: gora'tjies

Betekenis:
• 'n Vlak kuil in 'n droë rivierbedding waar grondwater gevind kan word.

Gebruik:
• Die gora het ook net genoeg watter om 'n volstruiseier te vul.

Wisselvorm:
• gorra
• gorê

Sinoniem:
• graafwatergat
• syfergat

Vertaling:
Engels: waterhole in riverbed
Nederlands: waterput in rivierbedding

Nota:
• Leenwoord uit Khoi.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goedheid
Volgende onderwerp: nydigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:41:02 MGT 2024