Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorlogskip
oorlogskip [boodskap #137252] Do, 15 Julie 2021 14:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18813
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Oorlogskip.
'n Oorlogskip.
oorlogskip
Afbreking: oor•log•skip
Samestelling: oorlog + skip


Selfstandige naamwoord: oorlogskip
Meervoud: oorlogskepe
Verkleinwoord: oorlogskippie
Meervoud van verkleining: oorlogskippie

Betekenis:
• 'n Skip wat gebruik word om oorlog te voer.

Gebruik:
• Waarskuwingskote is op die oorlogskip afgeskiet nadat dit die land se gebiedswaters binnegedring het.

Sinoniem:
• krygsskip
• oorlogsbodem
• oorlogsvaartuig

Hiponiem:
• aanvalsboot
• fregat
• korvet
• kruiser
• pantserskip
• slagskip
• torpedojaer
• vliegdekskip

Vertaling:
Engels: battleship, warship, combat ship, naval ship
Nederlands: oorlogsschip

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tuimeldroër
Volgende onderwerp: skorsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 13:14:49 MGT 2024