Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tuimeldroër
tuimeldroër [boodskap #137251] Do, 15 Julie 2021 10:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tuimeldroër.
'n Tuimeldroër.
tuimeldroër
Afbreking: tui•mel•dro•ër
Samestelling: tuimel + droër


Selfstandige naamwoord: tuimeldroër
Meervoud: tuimeldroërs
Verkleinwoord: tuimeldroërtjie
Meervoud van verkleining: tuimeldroërtjies

Betekenis:
• Toestel om nat klere droog te spin.

Gebruik:
• Ma laai die nat wasgoed direk uit die wasmasjien in die tuimeldroër in.

Vertaling:
Engels: tumble dryer
Nederlands: trommeldroger, wasdroger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blaam
Volgende onderwerp: oorlogskip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 20:32:30 MGT 2024