Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plundery
plundery [boodskap #137249] Do, 15 Julie 2021 09:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Plundering van die kerk.
Plundering van die kerk.
plundery
Afbreking: plun•de•ry
Samestelling: plunder + -y


Selfstandige naamwoord: plundery
Meervoud: plunderye

Betekenis:
• Die handeling van plunder; die grootskaalse buitmaking en verwoesting van eiendom na 'n oorlog of openbare onrus.

Gebruik:
• Die regering het die weermag ontplooi om die plundery van winkels te voorkom.

Wisselvorm:
• plundering

Sinoniem:
• berowing
• buitmaking
• diewery
• vandalisme

Vertaling:
Engels: plundering, pillaging, looting
Nederlands: plundering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oneties
Volgende onderwerp: blaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 22:13:33 MGT 2024