Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geldeenheid
geldeenheid [boodskap #137244] Wo, 14 Julie 2021 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geldeenheid
Afbreking: geld•een•heid
Samestelling: geld + eenheid


Selfstandige naamwoord: geldeenheid
Meervoud: geldeenhede

Betekenis:
• Die amptelike betaalmiddel van 'n land.

Gebruik:
• Die rand is Suid-Afrika se geldeenheid.

Hiponiem:
• dollar
• euro
• jen
• pond
• rand
• renminbi
• roebel

Vertaling:
Engels: currency unit, monetary unit
Nederlands: munteenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koster
Volgende onderwerp: aanbeweeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 03:09:05 MGT 2024