Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koster
koster [boodskap #137243] Wo, 14 Julie 2021 17:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koster
Afbreking: kos•ter


Selfstandige naamwoord: koster
Meervoud: kosters
Verkleinwoord: kostertjie
Meervoud van verkleining: kostertjies

Betekenis:
• Kerklike beampte wat na die kerkgebou omsien en sorg dat dienste vlot verloop.

Gebruik:
• Die koster lui die kerkklok voor elke diens.

Sinoniem:
• kerkopsigter

Afgelei:
• kosterskap

Vertaling:
Engels: churchwarden, sexton, verger
Nederlands: koster

Nota:
• Koster is ook 'n algemene van (agternaam).
• Daar is ook 'n dorp genaamd Koster in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wetteloos
Volgende onderwerp: geldeenheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 23:57:00 MGT 2024