Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grootpad
grootpad [boodskap #137233] Wo, 14 Julie 2021 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grootpad
Afbreking: groot•pad
Samestelling: groot + pad


Selfstandige naamwoord: grootpad
Meervoud: grootpaaie

Betekenis:
• 'n Hoofroete waarby kleiner paaie aansluit, dikwels 'n geteerde snelweg.

Gebruik:
• Met die onluste moet mens maar die grootpad vermy en die kleiner ompaaie gebruik.

Sinoniem:
• hoofpad
• hoofroete
• hoofweg
• verkeersweg

Vertaling:
Engels: major road, highway, motorway
Nederlands: autosnelweg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spinasie
Volgende onderwerp: glip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:49:52 MGT 2024