Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sinestesie
sinestesie [boodskap #137225] Di, 13 Julie 2021 15:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sinestesie
Afbreking: si•ne•ste•sie


Selfstandige naamwoord: sinestesie
Meervoud:

Betekenis:
• Begeleidende gewaarwording; 'n sintuiglike waarneming word aan 'n ander sintuig oorgedra, soos "warm (voel) kleure (sien)".

Gebruik:
• "Haar stem gee my koue rillings" is 'n voorbeeld van sinestesie omdat 'n mens 'n stem hoor en nie voel nie.

Vertaling:
Engels: synaesthesia
Nederlands: synesthesie

Nota:
• Van Grieks, syn + -esthesia, "saam waarneem".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: minnares
Volgende onderwerp: litotes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 22:06:20 MGT 2024