Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gelling
gelling [boodskap #137213] Ma, 12 Julie 2021 17:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18807
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gelling
Afbreking: gel•ling


Selfstandige naamwoord: gelling
Meervoud: gellings
Verkleinwoord: gellinkie
Meervoud van verkleining: gellinkies

Betekenis:
• 'n Maateenheid vir volume, ongeveer vier liter.

Gebruik:
• 'n Gelling het deur die geskiedenis na verskillende hoeveelhede verwys, so is 'n empiriese gelling ≈ 4½ liter, 'n V.S. nat gelling ≈ 3,79 liter en 'n V.S. droë gelling ≈ 4,41 liter.

Wisselvorm:
• gallon

Afgelei:
• gellingblik
• gellingkan
• gellingmaat

Afkorting:
• gall.
• gell.

Vertaling:
Engels: gallon
Nederlands: gallon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: perdekrag
Volgende onderwerp: millimeter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 14:35:16 MGT 2024