Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aantreklikheid
aantreklikheid [boodskap #137205] So, 11 Julie 2021 18:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aantreklikheid
Afbreking: aan•trek•lik•heid
Samestelling: aantreklik + -heid


Selfstandige naamwoord: aantreklikheid
Meervoud: aantreklikhede

Betekenis:
• Die toestand of mate waarin iets 'n mens aantrek (aangenaam en bekoorlik vind).

Gebruik:
• Die piek van 'n vrou se skoonheid en aantreklikheid is soos die van 'n blom, slegs tydelik.

Sinoniem:
• aanloklikheid
• aanvalligheid
• bekoorlikheid
• betowering
• innemendheid
• fraaiheid
• lieflikheid
• mooiheid

Vertaling:
Engels: attractiveness
Nederlands: aantrekkelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skeiding
Volgende onderwerp: meld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:09:00 MGT 2024