Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » parapsigologie
parapsigologie [boodskap #137199] Sa, 10 Julie 2021 19:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18627
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
parapsigologie
Afbreking: pa•ra•psi•go•lo•gie
Samestelling: para- + psigologie


Selfstandige naamwoord: parapsigologie
Meervoud:

Betekenis:
• Die studie van beweerde paranormale verskynsels (algemeen beskou as 'n pseudowetenskap).

Gebruik:
Parapsigologie ondersoek verskynsels soos spoke, telepatie, voorkennis, telekinese, sinchronisiteit, heldersiendheid, naby-dood ervarings, ensovoorts.

Afgelei:
• parapsigologies
• parapsigoloog

Vertaling:
Engels: parapsychology
Nederlands: parapsychologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bakseil
Volgende onderwerp: weefstof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 19:15:15 MGT 2024