Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mofbees
mofbees [boodskap #137187] Sa, 10 Julie 2021 08:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Mofbees.
'n Mofbees.
mofbees
Afbreking: mof•bees
Samestelling: mof + bees


Selfstandige naamwoord: mofbees
Meervoud: mofbeeste
Verkleinwoord: mofbesie
Meervoud van verkleining: mofbesies

Betekenis:
• 'n Bees wat nie raseg is nie, veral die Fries ('n melkbees).

Gebruik:
• 'n Mofbees het my uit my verlamming gebulk. [Die onaantasbares, Steve Hofmeyr]

Sinoniem:
• basterbees

Afgelei:
• mofbul
• mofkalf
• mofkoei

Vertaling:
Engels: bastard cow
Nederlands: bastaard koe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mofskaap
Volgende onderwerp: ooglopend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 06:04:31 MGT 2024