Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanmaan
aanmaan [boodskap #137176] Do, 08 Julie 2021 17:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanmaan
Afbreking: aan•maan
Samestelling: aan + maan


Werkwoord: maan aan, aanmaan
Verlede tyd: het aangemaan

Betekenis:
• Om met iemand te raas of hom sterk te waarsku.

Gebruik:
• Voordat u regsaksie oorweeg, skryf eers 'n brief waarin u die skuldenaar aanmaan om sy skuld te betaal.

Sinoniem:
• aanraai
• berispe
• dreig
• vermaan
• waarsku

Afgelei:
• aanmaning

Vertaling:
Engels: to urge, admonish, scold, exhort
Nederlands: aanmanen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blitsskare
Volgende onderwerp: joel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 09:13:30 MGT 2024