Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » flop
flop [boodskap #137170] Do, 08 Julie 2021 08:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
flop
Afbreking: flop


Selfstandige naamwoord: flop
Meervoud: floppe
Verkleinwoord: floppie
Meervoud van verkleining: floppies

Betekenis:
• (informeel) 'n Mislukking.

Gebruik:
• Die partytjie was 'n totale flop gewees.

Sinoniem:
• debakel
• fiasko
• flater
• fout
• mislukking

Vertaling:
Engels: failure, disaster, flop
Nederlands: flop


Werkwoord: flop
Verlede tyd: het geflop

Betekenis:
• Om te faal of te misluk.

Gebruik:
• Die koek het geflop.

Vertaling:
Engels: to flail, collapse, flop
Nederlands: floppen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kronkelpad
Volgende onderwerp: magtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:46:50 MGT 2024