Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reisgids
reisgids [boodskap #137161] Di, 06 Julie 2021 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18789
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reisgids
Afbreking: reis•gids
Samestelling: reis + gids


Selfstandige naamwoord: reisgids
Meervoud: reisgidse
Verkleinwoord: reisgidsie
Meervoud van verkleining: reisgidsies

Betekenis:
• Brosjure vir toeriste en reisigers oor die bestemming wat hulle wil besoek.
• Persoon wat reisigers begelei.

Gebruik:
• Sy koop 'n reisgids oor Rusland.
• Die toergroep word deur 'n ervare reisgids vergesel.

Vertaling:
Engels: travel guide; guide
Nederlands: reisgids

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: judo
Volgende onderwerp: agterdogtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 17:38:02 MGT 2024