Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » parkeerterrein
parkeerterrein [boodskap #137158] Di, 06 Julie 2021 11:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
parkeerterrein
Afbreking: par•keer•ter•rein
Samestelling: parkeer + terrein


Selfstandige naamwoord: parkeerterrein
Meervoud: parkeerterreine
Verkleinwoord: parkeerterreintjie
Meervoud van verkleining: parkeerterreintjies

Betekenis:
• 'n Uitgemerkte terrein waar motors kan parkeer.

Gebruik:
• Sy parkeer op die parkeerterrein agter die skool.

Sinoniem:
• parkeerplek
• parkeergebied
• parkeergrond
• parkeerarea

Verwant:
• parkade
• parkeergarage

Vertaling:
Engels: parking lot, car park, parking area
Nederlands: parkeerterrein, parkeerplaats

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konsentries
Volgende onderwerp: diskus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 01:05:54 MGT 2024